Меню

Войдите на сайт

Van Coke Kartel - Buitenkant Ii, аккорды

•
396
•
0
•
0
PDF
Вступление Em Hier wag ons die seisoene om Daardie skuldgevoel jou medisyne C So hou ons aan en verdra net alles Em My liggaam het al beter dae gesien D Jissus, dis gevaarlik hier Em Jy kan nog steeds nie vir jou self dink nie C Die winterkinders dans met Sjina vanaand Em Geld in die hand! Buitenkant! D Em C D Em C Ek is dalk nie ? sent werd nie maar ek voel soos drie honderd rand Em Geografies is ons geïsoleer Verbitter deur jou ervaring C Begryp in stilte ons ontwikkeling Em vertraag deur ons afwesigheid D Fokkit, dis gevaarlik hier! Em Jy kan nog steeds nie vir jou self dink nie C Die winterkinders dans met Sjina vanaand Em Geld in die hand Buitenkant! D Em C D Em C Ek is dalk nie ? sent werd nie maar ek voel soos drie honderd rand G In ons fokkin moer Em Knieë op die badkamer vloer D Ek het jou al daar gesien Em Ek het jou al daar gesien C Die winterkinders dans met Sjina vanaand Em Geld in die hand Buitenkant! D Em C D Em C Ek is dalk nie ? sent werd nie maar ek voel soos drie honderd rand
Аккорды в подборе (аппликатуры)
Скрыть
Каким боем играть песню Van Coke Kartel - Buitenkant Ii? Голосуй!
  • Хотите поделиться видео с разбором песни, кавером или оригиналом?
  • Подобрали альтернативную версию песни (например, проще, без баррэ)?
  • Хотите узнать, как играют эту песню, какой бой?
Комментарии
–Тональность+ ♯/♭
Шрифт0
Комментарии: 0
Автопрокрутка
✓