Меню

Войдите на сайт

Valiant Swart - Weeskind Van Die Weste, аккорды

•
52
•
0
•
0
PDF
Вступление [Verse 1] C F C Hulle bust my mos eendag vir balke saag G C Op straat in die skadu van 'n boom F C Laai my in die wa en begin met my jaag G C en gooi my uit langs die onderdorp se soom [Chorus] F C Ek's 'n weeskind van die Weste F C Am Op die Ooskus is ek second rate F C Persona non grata in die Suide G F C en in die Noorde op geleende tyd [Verse 2] C F C Die trein raas my wakker met die venster af G C As hy fluit oor die vlaktes in die nag F C Ons staan op die stasies en ek hoor die honde blaf G C En ek weet dat niemand aan die anderkant vir my wag [Chorus] F C Ek's 'n weeskind van die Weste F C Am Op die Ooskus is ek second rate F C Persona non grata in die Suide G F C en in die Noorde op geleende tyd [Bridge] Am G Ek tref my matras teen hanekraai Am G F En droom van die dagbreek Net om die draai, Net om die draai [Chorus] F C Ek's 'n weeskind van die Weste F C Am Op die Ooskus is ek second rate F C Persona non grata in die Suide G F C en in die Noorde op geleende tyd
Аккорды в подборе (аппликатуры)
Скрыть
Каким боем играть песню Valiant Swart - Weeskind Van Die Weste? Голосуй!
  • Хотите поделиться видео с разбором песни, кавером или оригиналом?
  • Подобрали альтернативную версию песни (например, проще, без баррэ)?
  • Хотите узнать, как играют эту песню, какой бой?
Комментарии
–Тональность+ ♯/♭
Шрифт0
Комментарии: 0
Автопрокрутка
✓