Меню

Войдите на сайт

Разные песни - Ver in die Wereld, Kittie, аккорды

•
2 155
•
0
•
0
PDF
Вступление C G7 C Ver in die wêreld, Kittie, Kittie, Kittie G7 C Ver in die wêreld, Kittie, Kittie oor die see F C Sy laat haar draai, sy laat haar swaai G7 C Maar sy laat haar nie verraai F C Sy laat haar draai, sy laat haar swaai G7 C Maar sy laat haar nie verraai Al in die rondte Kittie, Kittie, Kittie Al in die rondte Kittie, Kittie om die draai. Hy swaai haar hier en hy swaai haar daar maar sy hou haar bymekaar Hy swaai haar hier en hy swaai haar daar maar sy hou haar bymekaar Wie is die kêrel, Kittie, Kittie, Kittie? Wie is die kêrel, Kittie, wat so knaend draai? Dis Piet de Waal wat die paal wil haal maar sy flous hom elke maal. Dis Piet de Waal wat die paal wil haal maar sy flous hom elke maal.
Аккорды в подборе (аппликатуры)
Скрыть
Каким боем играть песню Разные песни - Ver in die Wereld, Kittie? Голосуй!
  • Хотите поделиться видео с разбором песни, кавером или оригиналом?
  • Подобрали альтернативную версию песни (например, проще, без баррэ)?
  • Хотите узнать, как играют эту песню, какой бой?
Комментарии
–Тональность+ ♯/♭
Шрифт0
Комментарии: 0
Автопрокрутка
✓