Меню

Войдите на сайт

Разные песни - Saai die Waatlemoen, аккорды

•
2 518
•
0
•
0
PDF
Исправить подбор Только текст
Вступление A D A Saai die waatlemoen, saai die waatlemoen E A Saai die waatlemoen, saai die waatlemoen D My mamma roer die skuitjie A My pappa blaas die fluitjie D E My boetie draai die orreltjie A Saai die waatlemoen! Braai die jong kalkoen, braai die jong kalkoen Braai die jong kalkoen, braai die jong kalkoen My tannie dra 'n kruitjie vol water uit die spruitjie sy saai 'n koringkorreltjie en kry 'n boerpampoen! Wat sal ek tog doen? Wat sal ek tog doen? Wat sal ek tog doen? Spyker in my skoen! Die nooi'ntjie brei 'n truitjie sy trek haar mond 'n tuitjie Sing 'n wysie deur haar gorreltjie, wat sal ek tog doen? Almal wil haar soen, almal wil haar soen Almal wil haar soen, almal wil haar soen! Dan bak sy maar 'n kluitjie en sê sy's klaar 'n bruidjie Die vonkelwyn maak 'n borreltjie almal wil haar soen!
Аккорды в подборе (аппликатуры)
Скрыть
Каким боем играть песню Разные песни - Saai die Waatlemoen? Голосуй!
  • Хотите поделиться видео с разбором песни, кавером или оригиналом?
  • Подобрали альтернативную версию песни (например, проще, без баррэ)?
  • Хотите узнать, как играют эту песню, какой бой?
Видео песни Разные песни - Saai die Waatlemoen
Комментарии
–Тональность+ ♯/♭
Шрифт0
Комментарии: 0
Автопрокрутка
✓