Меню

Войдите на сайт

Разные песни - My Sarie Marais, аккорды

•
2 332
•
0
•
0
PDF
Вступление G C My Sarie Marais is so ver van my af D G Ek hoop om haar weer te sien G C Sy het in die wyk van die Mooirivier gewoon D G Nog voor die oorlog het begin REFREIN: C G О bring my terug na die ou Transvaal D Daar waar my Sarie woon G C Daar onder by die mielies by die groendoringboom D G Daar woon my Sarie Marais Ek was so bang dat die Kakies my kom vang en ver oor die see wegstuur Toe vlug ek na die kant van die Upington se sand daar onder langs die Groot rivier. REFREIN Die Kakies is mos net soos 'n krokodille pes, Hul sleep jou altyd water toe. Hul gooi jou op 'n skip vir 'n lange lange "trip" die josie weet waarnatoe. REFREIN Verlossing het gekom en die huistoe gaan was daar Terug na die ou Transvaal My liewelingspersoon sal seker ook daar wees om my met 'n kus te beloon. REFREIN
Аккорды в подборе (аппликатуры)
Скрыть
Каким боем играть песню Разные песни - My Sarie Marais? Голосуй!
  • Хотите поделиться видео с разбором песни, кавером или оригиналом?
  • Подобрали альтернативную версию песни (например, проще, без баррэ)?
  • Хотите узнать, как играют эту песню, какой бой?
Комментарии
–Тональность+ ♯/♭
Шрифт0
Комментарии: 0
Автопрокрутка
✓