Вступление
DG
Jy met jou mandolientjie, ek met my bandolientjie
DA
Sing ons die Oukraalliedjie saam;
DGF
Sing ons van waterstrome, slange in olienhoutbome
DA7D
En 'n ribbok wat daar teen rantjie staan.
GD
Ons sing (ons sing), ons speel (ons speel)
A
Van die Oukraal wat ons nooit nie sal verveel (sal verveel)
DG
Jy met jou mandolientjie ek met my bandolientjie
DA7D
Sing ons die Oukraalliedjie saam.
Аккорды в подборе
(аппликатуры)
Скрыть
Каким боем играть песню Разные песни
- Die Oukraalliedjie? Голосуй!