Меню

Войдите на сайт

Oase Gemeente - Prins Van Vrede, аккорды

•
68
•
0
•
0
PDF
PRINS VAN VREDE – Key D [Intro] D F#m Bm G [Verse 1] D Prins van vrede F#m Bm G Hier's ek Here, hier is my hart D Prins van vrede F#m Bm G Vandag wil ek opnuut my afhanklikheid bely [Chorus] G Bm Al val die berge in die see G Al raak die storms meer en meer D F#m Al skud die aarde en ons bewe, U's die skild en vuur om my Bm Al val 'n duisend aan my sy G Sal my lippe steeds bely D F#m U's my God wat ewig lewe, ek sal verseker staande bly [Instrumental] D F#m Bm G [Verse 2] D Prins van vrede F#m Bm G Hier's my lewe, hier is my hart D Prins van vrede F#m Bm G Vandag wil ek net hier by U kom rus [Chorus] G Bm Al val die berge in die see G Al raak die storms meer en meer D F#m Al skud die aarde en ons bewe, U's die skild en vuur om my Bm Al val 'n duisend aan my sy G Sal my lippe steeds bely D F#m U's my God wat ewig lewe, ek sal verseker staande bly [Instrumental] Bm G D [Outro] F#m A Bm Laat vrede heers G D Laat vrede heers D Bm Laat vrede heers G D F#m D Laat vrede heers D Prins van vrede
Аккорды в подборе (аппликатуры)
Скрыть
Каким боем играть песню Oase Gemeente - Prins Van Vrede? Голосуй!
  • Хотите поделиться видео с разбором песни, кавером или оригиналом?
  • Подобрали альтернативную версию песни (например, проще, без баррэ)?
  • Хотите узнать, как играют эту песню, какой бой?
Комментарии
–Тональность+ ♯/♭
Шрифт0
Комментарии: 0
Автопрокрутка
✓