Вступление
[Verse 1]EB
My hande hef ek op na U
EA
Ek loof U naam en buig voor U
E
want U is Heer,
BE
die Koning van my hart
B
En ek dien geen afgod nie
AE
en niks is meer belangrik nie
B
As dat U in my hart regeer
AE
Daar is geen plek vir ander nie
A
Voor U, o Heer
BE
Lê ek nou my lewe neer
[Verse 2]EB
O Koning Heer, ek wil U eer
EA
U naam besing, U hulde bring
E
want U o Heer
BE
bly altyd, in beheer
B
U wil ek my lewe wy
AE
gehoorsaam my in U verbly
B
Laat my lied ’n loflied wees
AE
aan U o Vader, Seun en Gees
AB
Ek wil U roem, Vader noem
E
My God en Heer
Аккорды в подборе
(аппликатуры)
Скрыть
Каким боем играть песню Misc Praise Songs
- My Hande Hef Ek Op Na U? Голосуй!