[Verse 1]F
Die Here is my Herder
Niks sal My ontbreek nie
Bb
Hy laat my neerle
F
in groen weivelde
[Chorus]C
‘Na waters waar rus is,
F
Lei Hy my heen
C
‘Na waters waar rus is,
F
Lei Hy my heen
[Verse 2]F
Al gaan Ek ook deur ‘n daal van dood,
van pyn en smart en honger snood,
BbF
Ek sal nie onheil vrees, want U is met my
C
U salf my hoof met olie
F
Ja, U maak my bly
C
Ek sal geen onheil vrees nie,
F
want U is met my.
Аккорды в подборе
(аппликатуры)
Скрыть
Каким боем играть песню Misc Praise Songs
- Die Here Is My Herder Al Gaan Ek Ook Deur ‘N Daal Van Dood? Голосуй!