Меню

Войдите на сайт

Kaleidoskoop - Fakkels, аккорды

•
193
•
0
•
0
PDF
Fakkels [Verse] C In donker aande luister jy C In stilte wens jy die nag verby F C Bang dat môre se dag nie breek nie C Struikel jy oor elke rots C Wat voor jou staan C Waarteen jy bots F C Asof jy die lig nie ken nie [Pre-Chorus] G F C Vroegdag se onweer begin opsteek F G En ek wag vir jou soos vir stormreën [Chorus] F C Sal jou fakkels brand G Am Tot die daglig voor jou deur staan F C G En klop met goeie hoop in die hand? F C G Am Sal jy aanhou loop as jou oë lag, maar jou hart huil? F C G Geval maar op jou voete geland [Verse] C Kry my op die hoogste krans C Dan wys ek jou hoe die sterre dans vanaand F C Bring dit jou tot stilstand C Vrees het sy geheim verloor C Uitgelap aan elke oor F C Sal jy oor die afgrond begin uitkyk? [Pre-Chorus] G F C Vroegdag se onweer begin opsteek F G En ek wag vir jou soos vir stormreën [Chorus] F C Sal jou fakkels brand G Am Tot die daglig voor jou deur staan F C G En klop met goeie hoop in die hand? F C G Am Sal jy aanhou loop as jou oë lag, maar jou hart huil? F C G Geval maar op jou voete geland [Refrain] F C As die son se lig die dag verlaat Am G En stadig oor die afgrond se hange begin opklim F C As daar duisend skadu’s dreigend val Am G Wat oor jou voorstoep vee en dit donker agterlaat [Chorus] F C Sal jou fakkels brand G Am Tot die daglig voor jou deur staan F C G En klop met goeie hoop in die hand? F C G Am Sal jy aanhou loop as jou oë lag, maar jou hart huil? F C G Geval maar op jou voete geland [Chorus] F C Sal jou fakkels brand G Am Tot die daglig voor jou deur staan F C G En klop met goeie hoop in die hand? F C G Am Sal jy aanhou loop as jou oë lag, maar jou hart huil? F C G Geval maar op jou voete geland F C G Geval maar op jou voete geland
Аккорды в подборе (аппликатуры)
Скрыть
Каким боем играть песню Kaleidoskoop - Fakkels? Голосуй!
  • Хотите поделиться видео с разбором песни, кавером или оригиналом?
  • Подобрали альтернативную версию песни (например, проще, без баррэ)?
  • Хотите узнать, как играют эту песню, какой бой?
Комментарии
–Тональность+ ♯/♭
Шрифт0
Комментарии: 0
Автопрокрутка
✓