Меню

Войдите на сайт

Kaktus - Somer In Potch, аккорды

•
146
•
0
•
0
PDF
Вступление Somer in Potch, geskryf deur Dala Botha [Verse 1] A E D Dit is buite herfs A E D Ek gee hierdie crush drie weke D E Bm Jou antique store siel is mooi vir my D D/E D Kan ek jou spinnerakke wegvee? [Chorus] A D Dit is somer in Potch A D Dit is somer in Potchefstroom A E D Dit is somer in Potch E A En ek hou nog steeds van jou [Interlude] E D E [Vers 2] A E D E Ek het nie besef hoe baie ek vir jou voel nie A E D E Hoe graag ek wou hê dat jy ook so moet voel D E Bm Waarheen moet ek gaan om jou raak te loop? D D/E D Lente het net 90 dae [Chorus] A D Dit is somer in Potch A D Dit is somer in Potchefstroom A E D Dit is somer in Potch E A En ek hou nog steeds van jou [Interlude] E D E [Bridge] A E As ek lank na jou hande staar D E Sal jy na my uitreik? A E As ons oë duisend maal ontmoet D E Jou hart vir my oopmaak? A E As ek lank na jou hande staar D E Sal jy na my uitreik? A E As ons oë duisend maal ontmoet D E Jou hart vir my oopmaak? [Chorus 3] B E Dit is Somer in Potch B E Dit is Somer in Potchefstroom B F# E Dit is Somer in Potch F# E En ek hou nog steeds van jou F# E Ek hou nog steeds van jou F# B Ek hou nog steeds van jou
Аккорды в подборе (аппликатуры)
Скрыть
Каким боем играть песню Kaktus - Somer In Potch? Голосуй!
  • Хотите поделиться видео с разбором песни, кавером или оригиналом?
  • Подобрали альтернативную версию песни (например, проще, без баррэ)?
  • Хотите узнать, как играют эту песню, какой бой?
Видео песни Kaktus - Somer In Potch
Комментарии
–Тональность+ ♯/♭
Шрифт0
Комментарии: 0
Автопрокрутка
✓