Bacchus Nel - Oppieplaas, аккорды
Вступление
Bacchus Nel - Oppie Plaas
Capo: 2
[Intro]
Em D Em D
[Verse 1]
Em D Em
Volg kronkelpad tot aan die buitekant
D Em
Soos die kraai vlieg suid, lê die plaas verblyding
C G D Em
Hieso het ek jou lief op die dam se wal
C G D Em
In 'n vierkanthuis bly ek en al my bra's
[Chorus]
C G D Em
Oppie plaas ... oppie plaas
C G
Ja, die boere wil ons vang
D Em
Die landlord wil ons uitskop
C G D Em
Oppie plaas ... oppie plaas
C G D Em
Jy's verlore in die wind, blommekind
[Verse 2]
Em D Em
Gevaarligte flikker tussen jou toonnaels
D Em
Die cabdriver in jou driveway en die hangman by jou voordeur
C G D Em
Maar sê my, glo jy aan die pixies?
C G D Em
Aan drome en drake en aan feetjies
[Chorus]
C G D Em
Oppie plaas ... oppie plaas
C G
Ja, die boere wil ons vang
D Em
Die landlord wil ons uitskop
C G D Em
Oppie plaas ... oppie plaas
C G D Em
Jy's verlore in die wind, blommekind
[Verse 3]
Em D Em
Dis vreemde vriende in my novilon-kombuis
D Em
En 'n General Electric yskas wat laat nag nag suis
C G D Em
En op die stoof staan 'n pot vol kruie tee
C G D Em
Sê my wat dink jy van my nuwe idees?
[Chorus]
C G D Em
Oppie plaas ... oppie plaas
C G
Ja, die boere wil ons vang
D Em
Die landlord wil ons uitskop
C G D Em
Oppie plaas ... oppie plaas
C G D Em
Jy's verlore in die wind, blommekind
[Verse 4]
Em D Em
Swart en wit TV, e-TV
D Em
En die plaaslyn is geknip so dit help nie ma bel nie
G D Em
'n Silwer Hi-fi wat heeldag lawaai
C G D Em
En dokter Hoffman sorg vir die smiles
[Chorus]
C G D Em
Oppie plaas ... oppie plaas
C G
Ja, die boere wil ons vang
D Em
Die landlord wil ons uitskop
C G D Em
Oppie plaas ... oppie plaas
C G D Em
Jy's verlore in die wind, blommekind
[Verse 5]
Em D Em
Bob Marley se gesig teen daai spierwit muur
D Em
En die fullmoon van 'n daggapyp wat die aand verlig
G D Em
En op daai tafel speel ek en jy weer skaak
C G D Em
Is dit jou skuif? Check my uit my bra
[Chorus]
C G D Em
Oppie plaas ... oppie plaas
C G
Ja, die boere wil ons vang
D Em
Die landlord wil ons uitskop
C G D Em
Oppie plaas ... oppie plaas
C G D Em
Jy's verlore in die wind, blommekind
[Verse 6]
Em D Em
Daar lê in my arms in daai blouste blouste kamer
D Em
En ek moet net vir jou sê: Dit was nooit my plan nie
C G D Em
Maar soos in die lewe is alles hier net tydelik
C G D Em
Jy's opsoek na liede, maar lus sal alles opfok
[Chorus]
C G D Em
Oppie plaas ... oppie plaas
C G
Ja, die boere wil ons vang
D Em
Die landlord wil ons uitskop
C G D Em
Oppie plaas ... oppie plaas
C G D Em
Jy's verlore in die wind, blommekind
[Outro]
C G D Em
Oppie plaas ... oppie plaas
C G
Ja, die boere wil ons vang
D Em
Die landlord wil ons uitskop
C G D Em
Oppie plaas ... oppie plaas
C G D Em
Jy's verlore in die wind, blommekind
Аккорды в подборе (аппликатуры)
Скрыть
G
Варианты
C
Варианты
D
Варианты
Em
Варианты
Каким боем играть песню Bacchus Nel - Oppieplaas? Голосуй!
- Хотите поделиться видео с разбором песни, кавером или оригиналом?
- Подобрали альтернативную версию песни (например, проще, без баррэ)?
- Хотите узнать, как играют эту песню, какой бой?
Поделитесь подбором Bacchus Nel - Oppieplaas с друзьями:
Видео песни Bacchus Nel - Oppieplaas
Комментарии